Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Vermoë om mondeling te kommunikeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 40 | 15.27 | 109 | 41.60 | 94 | 35.88 | 16 | 6.11 | 3 | 1.15 | 262 |
63.90 |
Manlik | 24 | 16.33 | 61 | 41.50 | 48 | 32.65 | 8 | 5.44 | 6 | 4.08 | 147 |
35.85 |
Alle deelnemers | 64 | 15.65 | 170 | 41.56 | 142 | 34.72 | 24 | 5.87 | 9 | 2.20 | 409 |
99.76 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.