Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 139 | 53.05 | 104 | 39.69 | 19 | 7.25 | 262 |
63.90 |
Manlik | 72 | 48.98 | 57 | 38.78 | 18 | 12.24 | 147 |
35.85 |
Alle deelnemers | 212 | 51.71 | 161 | 39.27 | 37 | 9.02 | 410 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.