Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kan word".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
86
32.82
143
54.58
33
12.60
262
63.90
Manlik
45
30.61
87
59.18
15
10.20
147
35.85
Alle deelnemers
131
31.95
231
56.34
48
11.71
410
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
54
51
48
45
42
39
36
33
30
27
24
21
18
15
12
9
6
3
0







































Vroulik : 32.824427481, Opsie 1 Manlik  : 30.612244898, Opsie 1 Alle deelnemers: 31.951219512, Opsie 1 Vroulik : 54.580152672, Opsie 2 Manlik  : 59.183673469, Opsie 2 Alle deelnemers: 56.341463415, Opsie 2 Vroulik : 12.595419847, Opsie 3 Manlik  : 10.204081633, Opsie 3 Alle deelnemers: 11.707317073, Opsie 3
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.