Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Klasse misgeloop".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 11 | 11.00 | 69 | 69.00 | 20 | 20.00 | 100 |
24.39 |
Natuurwet | 10 | 14.71 | 46 | 67.65 | 12 | 17.65 | 68 |
16.59 |
Opvoedkunde | 1 | 25.00 | 3 | 75.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 18.75 | 12 | 75.00 | 1 | 6.25 | 16 |
3.90 |
Regsgeleerdheid | 1 | 10.00 | 6 | 60.00 | 3 | 30.00 | 10 |
2.44 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.24 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 28 | 21.21 | 80 | 60.61 | 24 | 18.18 | 132 |
32.20 |
Ingenieurswese | 3 | 7.32 | 27 | 65.85 | 11 | 26.83 | 41 |
10.00 |
Gesondheidswet | 2 | 5.41 | 27 | 72.97 | 8 | 21.62 | 37 |
9.02 |
Alle deelnemers | 59 | 14.39 | 272 | 66.34 | 79 | 19.27 | 410 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.