Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek voel positief oor die lewe."
Die volgende opsies kon gekies word:
- Nooit nie
- Soms = Ongeveer 25% van die tyd
- Dikwels = Ongeveer 50% van die tyd
- Baie dikwels = Ongeveer 75% van die tyd
- Altyd = Ongeveer 100% van die tyd
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 4 | 1.54 | 25 | 9.62 | 49 | 18.85 | 107 | 41.15 | 75 | 28.85 | 260 |
63.41 |
Manlik | 2 | 1.37 | 17 | 11.64 | 28 | 19.18 | 72 | 49.32 | 27 | 18.49 | 146 |
35.61 |
Alle deelnemers | 6 | 1.48 | 42 | 10.34 | 77 | 18.97 | 179 | 44.09 | 102 | 25.12 | 406 |
99.02 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.