Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
68
26.05
193
73.95
261
63.66
Engels
29
25.22
86
74.78
115
28.05
Afr/Eng
2
33.33
4
66.67
6
1.46
Ander SA
0
0.00
4
100.00
4
0.98
Xhosa
1
33.33
2
66.67
3
0.73
Ander
3
60.00
2
40.00
5
1.22
Alle deelnemers
104
25.62
302
74.38
406
99.02

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 26.053639847, Opsie 1 Engels: 25.217391304, Opsie 1 Afr/Eng: 33.333333333, Opsie 1 Xhosa: 33.333333333, Opsie 1 Ander: 60, Opsie 1 Alle deelnemers: 25.615763547, Opsie 1 Afrikaans: 73.946360153, Opsie 2 Engels: 74.782608695, Opsie 2 Afr/Eng: 66.666666666, Opsie 2 Ander SA: 100, Opsie 2 Xhosa: 66.666666666, Opsie 2 Ander: 40, Opsie 2 Alle deelnemers: 74.384236453, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.