Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n gemeenskapsleier te word.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Onbelangrik

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
2
3.57
9
16.07
29
51.79
16
28.57
56
69.14
Manlik
4
16.00
7
28.00
9
36.00
5
20.00
25
30.86
Alle deelnemers
6
7.41
16
19.75
38
46.91
21
25.93
81
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.