Indrukke van 2006 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

"Goed, interessante vrae."

Thank you for the questionnaire. Was great.

Geen terugvoering.

Goed opgestel. Dek alle aspekte van 'n student se lewe.

"Die JA/NEE vrae oor sosiale kwessies stel nie duidelik wat die implikasies van jou antwoord is nie bv. Ek is teen gay-huwelike en wil dit ernstig(as prioriteit) teenkant,maar ""ja"" om dit priotiteit te maak, sou beteken ek is vir die gay-troues."

"Dit is nogal baie vrae, maar dit laat jou dink oor als wat jy sover ervaar het en waaraan jy jou tyd spandeer. Ek kom agter dat sommige dinge my daaglikse lewe oorheers en ek moet beslis 'n balans handhaaf tussen my studies en vryetyd. "

Ek sien nie regtig waarom die invul van hierdie vraelys so belangrik is nie.

In bogenoemde vraelys was die vrae redelik goed gestel. Die vrae wat gevra was het my regtig gaan laat dink oor my studies en dat ek dit ernstig moet opneem. Die hoofaspek in die vraelys wat my geraak het was die feit dat dit nie net gefokus was op my stu

ek dink nie die vrae is te onbillik nieen is 'n goeie manier om meer uit te vind van die studente

party vra kan vaag voorkom!veral die oor sosiale kwessies!daar is te min opsies om my ware opinie te stel.

"Baie dankie hiervoor, hierdie vraelys het my weereens laat besef wat vir my belangrik is in die lewe en wat nie belangrik is nie, waarop ek moet konsentreer en waarop nie. Dit was 'n plesier om dit in te vul."

it is a very good and eflective questionaire.

VERY LONG AND IT IS A BIT BORING BUT IF YOU CAN LIVE WITH THAT THEN IT IS FINE.

"different people has different exprience in thier first year, mine was the development of talking about racila discrimination in campus but i asw that every were there is different kind of descrimination so is not only stellenbosch with descrimination,as

Very good but must be more specific....Examples of racial tension rather than is there racial tension?