Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Belastingontduiking". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 36 | 65.45 | 19 | 34.55 | 55 |
19.57 |
Natuurwet | 37 | 72.55 | 14 | 27.45 | 51 |
18.15 |
Opvoedkunde | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
1.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 45.45 | 6 | 54.55 | 11 |
3.91 |
Regsgeleerdheid | 9 | 81.82 | 2 | 18.18 | 11 |
3.91 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.36 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 62 | 68.13 | 29 | 31.87 | 91 |
32.38 |
Ingenieurswese | 16 | 59.26 | 11 | 40.74 | 27 |
9.61 |
Gesondheidswet | 20 | 64.52 | 11 | 35.48 | 31 |
11.03 |
Alle deelnemers | 187 | 66.55 | 94 | 33.45 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.