Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 53 | 96.36 | 2 | 3.64 | 55 |
19.57 |
Natuurwet | 50 | 98.04 | 1 | 1.96 | 51 |
18.15 |
Opvoedkunde | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
1.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 100.00 | 0 | 0.00 | 11 |
3.91 |
Regsgeleerdheid | 11 | 100.00 | 0 | 0.00 | 11 |
3.91 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.36 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 87 | 95.60 | 4 | 4.40 | 91 |
32.38 |
Ingenieurswese | 24 | 88.89 | 3 | 11.11 | 27 |
9.61 |
Gesondheidswet | 29 | 93.55 | 2 | 6.45 | 31 |
11.03 |
Alle deelnemers | 268 | 95.37 | 13 | 4.63 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.