Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "In 'n studenteverkiesing gestem".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 20 | 36.36 | 26 | 47.27 | 9 | 16.36 | 55 |
19.57 |
Natuurwet | 23 | 45.10 | 19 | 37.25 | 9 | 17.65 | 51 |
18.15 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 27.27 | 4 | 36.36 | 4 | 36.36 | 11 |
3.91 |
Regsgeleerdheid | 6 | 54.55 | 3 | 27.27 | 2 | 18.18 | 11 |
3.91 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.36 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 28 | 30.77 | 48 | 52.75 | 15 | 16.48 | 91 |
32.38 |
Ingenieurswese | 7 | 25.93 | 17 | 62.96 | 3 | 11.11 | 27 |
9.61 |
Gesondheidswet | 10 | 32.26 | 17 | 54.84 | 4 | 12.90 | 31 |
11.03 |
Alle deelnemers | 97 | 34.52 | 138 | 49.11 | 46 | 16.37 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.