Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Idees of begrippe gebruik uit verskillende vakke om werkopdragte af te handel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 20 | 36.36 | 28 | 50.91 | 7 | 12.73 | 55 |
19.57 |
Natuurwet | 10 | 19.61 | 33 | 64.71 | 8 | 15.69 | 51 |
18.15 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 18.18 | 8 | 72.73 | 1 | 9.09 | 11 |
3.91 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 6 | 54.55 | 1 | 9.09 | 11 |
3.91 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.36 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 24 | 26.37 | 58 | 63.74 | 9 | 9.89 | 91 |
32.38 |
Ingenieurswese | 7 | 25.93 | 16 | 59.26 | 4 | 14.81 | 27 |
9.61 |
Gesondheidswet | 10 | 32.26 | 20 | 64.52 | 1 | 3.23 | 31 |
11.03 |
Alle deelnemers | 77 | 27.40 | 173 | 61.57 | 31 | 11.03 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.