Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Het saam met studente in groepverband gestudeer".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 10.91 | 31 | 56.36 | 18 | 32.73 | 55 |
19.57 |
Natuurwet | 5 | 9.80 | 31 | 60.78 | 15 | 29.41 | 51 |
18.15 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
1.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 27.27 | 6 | 54.55 | 2 | 18.18 | 11 |
3.91 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 4 | 36.36 | 3 | 27.27 | 11 |
3.91 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.36 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 17 | 18.68 | 49 | 53.85 | 25 | 27.47 | 91 |
32.38 |
Ingenieurswese | 6 | 22.22 | 16 | 59.26 | 5 | 18.52 | 27 |
9.61 |
Gesondheidswet | 7 | 22.58 | 23 | 74.19 | 1 | 3.23 | 31 |
11.03 |
Alle deelnemers | 48 | 17.08 | 162 | 57.65 | 71 | 25.27 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.