Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
76
41.30
108
58.70
184
65.48
Engels
36
46.15
42
53.85
78
27.76
Afr/Eng
2
40.00
3
60.00
5
1.78
Ander SA
1
100.00
0
0.00
1
0.36
Xhosa
0
0.00
4
100.00
4
1.42
Ander
1
100.00
0
0.00
1
0.36
Alle deelnemers
116
41.43
164
58.57
280
99.64

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 41.304347826, Opsie 1 Engels: 46.153846154, Opsie 1 Afr/Eng: 40, Opsie 1 Ander SA: 100, Opsie 1 Ander: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 41.428571428, Opsie 1 Afrikaans: 58.695652174, Opsie 2 Engels: 53.846153846, Opsie 2 Afr/Eng: 60, Opsie 2 Xhosa: 100, Opsie 2 Alle deelnemers: 58.571428571, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.