Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 23 | 41.82 | 32 | 58.18 | 55 |
19.57 |
Natuurwet | 20 | 39.22 | 31 | 60.78 | 51 |
18.15 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 3 |
1.07 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 36.36 | 7 | 63.64 | 11 |
3.91 |
Regsgeleerdheid | 5 | 45.45 | 6 | 54.55 | 11 |
3.91 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.36 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 42 | 46.15 | 49 | 53.85 | 91 |
32.38 |
Ingenieurswese | 9 | 34.62 | 17 | 65.38 | 26 |
9.25 |
Gesondheidswet | 13 | 41.94 | 18 | 58.06 | 31 |
11.03 |
Alle deelnemers | 116 | 41.43 | 164 | 58.57 | 280 |
99.64 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.