Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Leierseienskappe.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
3
4.55
25
37.88
33
50.00
4
6.06
1
1.52
66
62.86
Manlik
4
10.53
16
42.11
14
36.84
4
10.53
0
0.00
38
36.19
Alle deelnemers
7
6.73
41
39.42
47
45.19
8
7.69
1
0.96
104
99.05

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.