Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy oor die afgelope jaar in 'n gewone week bestee aan die volgende aktiwiteite? "Huishoudelike pligte".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 uur
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. 16+ ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
7
10.61
27
40.91
21
31.82
6
9.09
4
6.06
1
1.52
66
62.86
Manlik
4
10.53
18
47.37
15
39.47
1
2.63
0
0.00
0
0.00
38
36.19
Alle deelnemers
11
10.48
46
43.81
36
34.29
7
6.67
4
3.81
1
0.95
105
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.