Dink dis goed om na alle studente se sienings te luister
Dit is `n interessante vraelys wat my laat dink het.
"Bietjie lank, maar goeie doel."
Dit is baie interesant en dit het met betrekking tot 'n student in die moderne lewe hier op stellenbosch kampus
"Sommige van die vrae is net onnodig, of die opsies beskikbaar is nie voldoende nie. weet nie wat die doel is nie, want persone verskil, en julle wil 'n gemideld stel/skep. Die persone wat die vorm moet voltooi sal nooit nie."
It's a thorough questionnaire that touches on most of the aspects of life as a student. Question 90 - 105 should have more options for answering though.
"very important but way too long...can,t consintrate for that long about things that are not that important. "
Well thought out.
"Baie van die vrae is onduidelik, veral die vrae oor verskillende sosiale kwessies. Weet nie of dit beteken jy is ten gunste van bv. regstellende aksie of gekant daarteen as jy sˆ die kwessie moet aandag geniet nie."
ek dink dit is goed en ek hoop die vrae waar gevra word van addisionele hulp buitekant die klaskamer sal n realiteit word want dit kan wondere verrig
Ek dink dis buite goed uitgelˆ en dek relevante issues.
"Goed, interessante vrae."
"nie te sleg nie, ma gaan iets aan die kwessies of queries gedoen word??!!"
"Ek is nie seker waarvoor dit gebruik gaan word nie, maar as dit van enige hulp aan die universiteit is, vul ek dit met graagte in! Dankie dat U tyd neem om ook in studente se lewens belang te stel!"
baie van die vrae het nie duidelike antwoorde soos wat my mening dit sou wou hˆ nie. verder ja... kewl
Dit is baie volledig en het die potensiaal om suksesvol gebruik te word in die bevordering van al die kwessies daarin aangespreek.
Dit dek baie aspekte van ons lewens en sienings as studente
"daar behoort 'n afdeling te wees: ""Hoeveel tyd het jy gemiddeld per week aan koshuisaktiwiteite gespandeer."" As julle dit impliseer by ""gemeenskapsdiens"" (that would be a long shot :) ) of dalk by ""kuier met vriende"" dan moet julle dit uitdruklik s
DIS COOL
Die vraelys is baie tot die punt dis waarvan ek hou. Miskien kon hulle 'n vraag inwerk oor enigeiets wat privaat studente pla soos vervoer of 'n plek om te studeer in eksamen tye want die biblioteek en Studie sentrum is vol van koshuis studente.
"Van die kan ek nie antwoord soos ek wil nie. bv. aborsie, ek kan nie sˆ: ""ABSOLUUT TEEN ABORSIE NIE"", ek kan slegs sˆ: ""nie eintlik nie"" (vraag 102)"
Dis baie interessant... Goeie manier om te bepaal hoe studente universiteit ervaar en ook om agter te kom waaraan studente hulle tyd spandeer.
"Relevant,maar nie spesifiek op my kursus nie, want ons lees nie so baie nie, want ons het geen tale nie."
bAIE GOED EN NODIG
"'n Paar van die vrae was sker nie van topasing op my nie , maar ek het myself probeer inleef en dit nogmaals beantwoord"
perhaps reading more novels can further open the door to the imagination
"It was very broad in the spectrum of questions and was not too invasive. enjoyed doing it. Made me ""analyze"" myself, which is good."
very thought provoking. made me think honestly about myself an drealise a few things where i need to improve
I think the questions cover all aspects that typical students face today.
Long. but interesting.
Vraelys is goed saam gestel en dek n wye spektrum van daaglikse uitdagings.
goed geformuleer en nie te moeilik om te beantwoord nie.
Ek dink dit het my laat dink oor watter tipe student ek regtig is. Die vrae het my laat besef dat daar baie dinge is wat ek aan moet werk en dat ek baie negatief is in my studies. Dit is hoekom ek nie goed doen nie.
Dis net baie lank.
Hierdie vraelys is volgens my goed gestruktureer en daag mens nogal uit om te bepaal hoe goed mens regtig jouself ken en verstaan. Vrae is relevant en bied ook soms nuwe denkrigtings oor die lewe.
ok
Helps one to do self introspection and gain better insight about one.
Reasonable. Sometimes ambiguous.
"this questionare has helped me to look at myself from another view, unlike the isolated perspective of everyday. I have noticed things that I would want to have answered diffently and which I will now be more aware of and attempt to change."
It really makes one think of something other than oneself.
"Relevant to findong out more about the students. Very good questions, to the point."
"Goeie vraelys, raak aan alle areas van 'n student se lewe."
"Die feit dat dit op 'n bre‰ spektrum vrae fokus en nie net spesifiek op akademie nie, skep 'n gevoel dat daar wel 'n daadwerklike doel agter die vraelys is en nie net nog een van die ""talle administrasie"" wat afgehandel moet word nie. 'n interessante
"Van die vra is moeilik om te antwoord, veral oor jou eie vermo‰ teen oor ander aangesien daar nie 'n standard gestel word nie. Die laaste klomp vra is half onbelanrik vir my en seker vir ander, dus weet ek nie of ek 'n eerlike opinie kan deurgee nie."
"Di sbaie wyd, maar daar is ook 'n paar noodsaaklike persoonlike vrae. Laat 'n mens nogal dink oor jouself. Sommige rae net biki onduidelik gestel."
Die vraelys(as eerlik beantwoord word)leer jou ook baie van jouself. Kan sien op watter aspekte ek nog moet werk!
Ek sien nie regtig waarom die invul van hierdie vraelys so belangrik is nie.
"Deur die vrae wat ek moes beantwoord weet ek dit is ernstig van belange tot mense, want baie keer het dit my aan iets in myself, of my manier van dinge doen en lewe herinner en laat nadink. Dit is goed saamgestel, hoewel 'n paar van die vrae en/of antwoo
Van die vrae was bietjie onrekevant en konie die nut daaruit sien nie.Was ook miskien bietjie lank maar verder was dit seker maar ok.Goed om bietjie van studente hul meening op dinge te hoor en te probeer om kwessies op te los
"The questions asked are personal, in that they discern your personality and character traits."
Why should race always come into the picture? We should stop making such a big issue about it and just start getting along! Everyone is just human!
its long
too long
Dis baie goed gevra en dit laat mens asoekte van jouself sien waarvan jy vergeet het.
My gevoel of mening rondom hierdie vraelys is baie positief juis omdat dit vir 'n goeie doel is. Ek hoop ek kon help.
"Sien vraag 90: besorgdheid oor misdadigers se regte kan dubbelsinnig interpreteer word, aangesien dit afhang uit watter oogpunt die kwessie geadresseer word. Bv.: dit kan beteken 1) Ek voel dat misdadigers regte moet hˆ, of 2) dat hulle nie moet nie. Ste
ek dink nie die vrae is te onbillik nieen is 'n goeie manier om meer uit te vind van die studente
"Ek dink dat dit die moeite werd is om dit op te stel, sodat studente behoetfes meer sigbaar word en tegemoet kan kom."
goeie ding
Dit is goed saamgestel en dek dienodige kwessies.
it is a very good and eflective questionaire.
"The questionaire itself asks a lot of valid questions that I feel do need to be addressed by the average first year but maybe you could include comments under each question. Reason being that for instance Q108?... I probably do have support from family b
The questions cover many of the important issues facing students.
"It is a good questionaire as it helps one to re-visit his or her set goals academically and it also provides the thought of balancing time in terms of fun and books. It is helpful because it makes one affirm his position on certain issues and that helps
Some questions are very general and don't apply to all students (eg:the set books question). Maybe a not applicable option should be added.
Good questionnaire.
I think it asked very appropriate questions regarding not only student life but life in general and allowed me to reflect on myself and where my life is leading
"questions were simple enough to understand, just in some instances, it seems like you're implying that certain things are mutually exclusive while it may not aleays be to certain people. "
"Neccessary in terms of using the information to make the student learning environment more friendly. I do however feel that some of the questions asked were irrellevant. It would be nice to get a report back on the results of the questionaire. I was no
it is way too long but does seem relevant.
A very personal view on life not only within the university but also your personal life and our view on our community. Good to know what everone's views and opinions are.
"i think its more like a career guidence,very interesting"
Very general questions. Good to get the opinions of the students.