Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 102 | 87.93 | 14 | 12.07 | 116 |
24.79 |
Natuurwet | 67 | 81.71 | 15 | 18.29 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 4 | 100.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 14 | 82.35 | 3 | 17.65 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 7 | 63.64 | 4 | 36.36 | 11 |
2.35 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 125 | 83.89 | 24 | 16.11 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 36 | 80.00 | 9 | 20.00 | 45 |
9.62 |
Gesondheidswet | 32 | 80.00 | 8 | 20.00 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 388 | 83.44 | 77 | 16.56 | 465 |
99.36 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.