Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 284 | 94.98 | 15 | 5.02 | 299 |
63.89 |
Manlik | 162 | 97.01 | 5 | 2.99 | 167 |
35.68 |
Alle deelnemers | 446 | 95.71 | 20 | 4.29 | 466 |
99.57 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.