Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 26.50 | 86 | 73.50 | 117 |
25.00 |
Natuurwet | 27 | 32.93 | 55 | 67.07 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 1 | 25.00 | 3 | 75.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 29.41 | 12 | 70.59 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 9 | 81.82 | 11 |
2.35 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 40 | 27.03 | 108 | 72.97 | 148 |
31.62 |
Ingenieurswese | 12 | 26.67 | 33 | 73.33 | 45 |
9.62 |
Gesondheidswet | 11 | 27.50 | 29 | 72.50 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 129 | 27.74 | 336 | 72.26 | 465 |
99.36 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.