Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om aan gemeenskapsontwikkelingsprogramme deel te neem.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 24.79 | 34 | 29.06 | 48 | 41.03 | 6 | 5.13 | 117 |
25.00 |
Natuurwet | 16 | 19.51 | 28 | 34.15 | 28 | 34.15 | 10 | 12.20 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 1 | 25.00 | 3 | 75.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 17.65 | 3 | 17.65 | 9 | 52.94 | 2 | 11.76 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 5 | 45.45 | 2 | 18.18 | 2 | 18.18 | 11 |
2.35 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 19 | 12.75 | 51 | 34.23 | 59 | 39.60 | 20 | 13.42 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 5 | 11.11 | 8 | 17.78 | 18 | 40.00 | 14 | 31.11 | 45 |
9.62 |
Gesondheidswet | 6 | 15.00 | 14 | 35.00 | 17 | 42.50 | 3 | 7.50 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 80 | 17.17 | 144 | 30.90 | 185 | 39.70 | 57 | 12.23 | 466 |
99.57 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.