Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om mense in nood te help.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 43 | 36.75 | 52 | 44.44 | 22 | 18.80 | 0 | 0.00 | 117 |
25.00 |
Natuurwet | 32 | 39.02 | 36 | 43.90 | 14 | 17.07 | 0 | 0.00 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 1 | 25.00 | 2 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 25.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 41.18 | 7 | 41.18 | 3 | 17.65 | 0 | 0.00 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 3 | 27.27 | 6 | 54.55 | 2 | 18.18 | 0 | 0.00 | 11 |
2.35 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 50 | 33.56 | 71 | 47.65 | 28 | 18.79 | 0 | 0.00 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 10 | 22.22 | 18 | 40.00 | 15 | 33.33 | 2 | 4.44 | 45 |
9.62 |
Gesondheidswet | 23 | 57.50 | 12 | 30.00 | 4 | 10.00 | 1 | 2.50 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 169 | 36.27 | 205 | 43.99 | 88 | 18.88 | 4 | 0.86 | 466 |
99.57 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.