Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n kenner op my vakgebied te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 49 | 41.53 | 44 | 37.29 | 22 | 18.64 | 3 | 2.54 | 118 |
25.21 |
Natuurwet | 31 | 37.80 | 36 | 43.90 | 13 | 15.85 | 2 | 2.44 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 35.29 | 8 | 47.06 | 2 | 11.76 | 1 | 5.88 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 6 | 54.55 | 1 | 9.09 | 0 | 0.00 | 11 |
2.35 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 55 | 36.91 | 56 | 37.58 | 28 | 18.79 | 10 | 6.71 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 14 | 31.11 | 23 | 51.11 | 6 | 13.33 | 2 | 4.44 | 45 |
9.62 |
Gesondheidswet | 22 | 55.00 | 8 | 20.00 | 8 | 20.00 | 2 | 5.00 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 181 | 38.76 | 184 | 39.40 | 82 | 17.56 | 20 | 4.28 | 467 |
99.79 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.