Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Watter finansiële hulpbron het die GROOTSTE gedeelte van jou universiteitsuitgawes in jou eerstejaar gedek (huisvesting, klasgeld, sakgeld, ens.)? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Familiehulpbronne (ouers, familielede, eggenoot/lewensmaat)
  2. Eie hulpbronne (werkspaargeld, deeltydse studentewerk, ander inkomste)
  3. Finansiële hulp wat nie terugbetaal moet word nie (beurse, toekennings)
  4. Finansiële hulp wat wel terugbetaal moet word (lenings, beurslenings, ens.)
  5. Ander finansiële hulpbronne

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
154
51.33
4
1.33
38
12.67
101
33.67
3
1.00
300
64.10
Manlik
92
54.76
4
2.38
20
11.90
52
30.95
0
0.00
168
35.90
Alle deelnemers
246
52.56
8
1.71
58
12.39
153
32.69
3
0.64
468
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.