Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Jou eie rekenaar gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 68 | 57.63 | 17 | 14.41 | 33 | 27.97 | 118 |
25.21 |
Natuurwet | 54 | 65.85 | 10 | 12.20 | 18 | 21.95 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 52.94 | 1 | 5.88 | 7 | 41.18 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 7 | 63.64 | 0 | 0.00 | 4 | 36.36 | 11 |
2.35 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 95 | 63.76 | 18 | 12.08 | 36 | 24.16 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 32 | 69.57 | 5 | 10.87 | 9 | 19.57 | 46 |
9.83 |
Gesondheidswet | 24 | 60.00 | 4 | 10.00 | 12 | 30.00 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 292 | 62.39 | 57 | 12.18 | 119 | 25.43 | 468 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.