Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Per e-pos gekommunikeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 103 | 87.29 | 14 | 11.86 | 1 | 0.85 | 118 |
25.21 |
Natuurwet | 71 | 86.59 | 10 | 12.20 | 1 | 1.22 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 3 | 75.00 | 1 | 25.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 94.12 | 1 | 5.88 | 0 | 0.00 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 9 | 81.82 | 2 | 18.18 | 0 | 0.00 | 11 |
2.35 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 129 | 86.58 | 17 | 11.41 | 3 | 2.01 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 41 | 89.13 | 5 | 10.87 | 0 | 0.00 | 46 |
9.83 |
Gesondheidswet | 35 | 87.50 | 4 | 10.00 | 1 | 2.50 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 408 | 87.18 | 54 | 11.54 | 6 | 1.28 | 468 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.