Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 74 | 62.71 | 37 | 31.36 | 7 | 5.93 | 118 |
25.21 |
Natuurwet | 34 | 41.46 | 39 | 47.56 | 9 | 10.98 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 64.71 | 6 | 35.29 | 0 | 0.00 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 5 | 45.45 | 5 | 45.45 | 1 | 9.09 | 11 |
2.35 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 72 | 48.32 | 63 | 42.28 | 14 | 9.40 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 24 | 52.17 | 19 | 41.30 | 3 | 6.52 | 46 |
9.83 |
Gesondheidswet | 21 | 52.50 | 16 | 40.00 | 3 | 7.50 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 244 | 52.14 | 187 | 39.96 | 37 | 7.91 | 468 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.