Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Klasse misgeloop".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 13 | 11.02 | 83 | 70.34 | 22 | 18.64 | 118 |
25.21 |
Natuurwet | 13 | 15.85 | 56 | 68.29 | 13 | 15.85 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 1 | 25.00 | 3 | 75.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 17.65 | 13 | 76.47 | 1 | 5.88 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 1 | 9.09 | 7 | 63.64 | 3 | 27.27 | 11 |
2.35 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 31 | 20.81 | 91 | 61.07 | 27 | 18.12 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 3 | 6.52 | 32 | 69.57 | 11 | 23.91 | 46 |
9.83 |
Gesondheidswet | 2 | 5.00 | 29 | 72.50 | 9 | 22.50 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 67 | 14.32 | 315 | 67.31 | 86 | 18.38 | 468 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.