Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die waarde van die inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 40 | 33.90 | 58 | 49.15 | 20 | 16.95 | 118 |
25.21 |
Natuurwet | 12 | 14.63 | 55 | 67.07 | 15 | 18.29 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 1 | 25.00 | 2 | 50.00 | 1 | 25.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 41.18 | 8 | 47.06 | 2 | 11.76 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 6 | 54.55 | 5 | 45.45 | 0 | 0.00 | 11 |
2.35 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 37 | 24.83 | 82 | 55.03 | 30 | 20.13 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 10 | 21.74 | 34 | 73.91 | 2 | 4.35 | 46 |
9.83 |
Gesondheidswet | 9 | 22.50 | 24 | 60.00 | 7 | 17.50 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 122 | 26.07 | 269 | 57.48 | 77 | 16.45 | 468 |
100.00 | |
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
|
|
Persentasie response per opsie per fakulteit |
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e
r
e
s
p
o
n
s
e
| | | |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
|
|
 |
|
|
        |
|
|
Opsie 1 |
Opsie 2 |
Opsie 3 |
|
|
Opsies |
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.