Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 63 | 53.39 | 48 | 40.68 | 7 | 5.93 | 118 |
25.21 |
Natuurwet | 29 | 35.37 | 47 | 57.32 | 6 | 7.32 | 82 |
17.52 |
Opvoedkunde | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.85 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 29.41 | 12 | 70.59 | 0 | 0.00 | 17 |
3.63 |
Regsgeleerdheid | 8 | 72.73 | 3 | 27.27 | 0 | 0.00 | 11 |
2.35 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.21 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 41 | 27.52 | 99 | 66.44 | 9 | 6.04 | 149 |
31.84 |
Ingenieurswese | 14 | 30.43 | 29 | 63.04 | 3 | 6.52 | 46 |
9.83 |
Gesondheidswet | 18 | 45.00 | 17 | 42.50 | 5 | 12.50 | 40 |
8.55 |
Alle deelnemers | 180 | 38.46 | 258 | 55.13 | 30 | 6.41 | 468 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.