Getal en persentasie response per opsie en per matriekprestasievlak tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Die inwerkingstelling van regstellende aksie sonder die vervreemding van verskillende groepe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente met verskillende matriekprestasies het soos volg reageer:

Matriekprestasievlak
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per prestasievlak
% van Totaal
Meer as 100%
28
71.79
11
28.21
39
8.33
Tussen 90% en 100%
33
53.23
29
46.77
62
13.25
Tussen 80% en 90%
102
77.27
30
22.73
132
28.21
Tussen 70% en 80%
86
69.92
37
30.08
123
26.28
Tussen 60% en 70%
50
60.24
33
39.76
83
17.74
Tussen 50% en 60%
19
79.17
5
20.83
24
5.13
Tussen 40% en 50%
2
100.00
0
0.00
2
0.43
Minder as 40%
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Onbekend
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
320
68.82
145
31.18
465
99.36

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per matriekprestasievlak

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.