Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Ondersteuning met MIV/VIGS.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
3
2.46
9
7.38
26
21.31
84
68.85
122
73.05
Bruin
6
20.69
5
17.24
8
27.59
10
34.48
29
17.37
Swart
2
18.18
3
27.27
1
9.09
5
45.45
11
6.59
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
2
100.00
2
1.20
Alle deelnemers
11
6.71
17
10.37
35
21.34
101
61.59
164
98.20

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.