Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Toon verantwoordelikheid teenoor die omgewing.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Highest 10% / Hoogste 10%
- Above average / Bogemiddeld
- Average / Gemiddeld
- Below average / Ondergemiddeld
- Lowest 10% / Laagste 10%
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 60 | 22.99 | 118 | 45.21 | 75 | 28.74 | 7 | 2.68 | 1 | 0.38 | 261 |
77.91 |
Bruin | 5 | 10.42 | 27 | 56.25 | 12 | 25.00 | 3 | 6.25 | 1 | 2.08 | 48 |
14.33 |
Swart | 6 | 28.57 | 7 | 33.33 | 6 | 28.57 | 2 | 9.52 | 0 | 0.00 | 21 |
6.27 |
Indier | 0 | 0.00 | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 4 |
1.19 |
Alle deelnemers | 71 | 21.19 | 155 | 46.27 | 95 | 28.36 | 12 | 3.58 | 2 | 0.60 | 335 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.