Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Ek hou daarvan om met rekenaars te werk.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Strongly agree / Stem sterk saam
  2. Agree / Stem saam
  3. Neutral / Neutraal
  4. Disagree / Stem nie saam nie
  5. Strongly disagree / Stem sterk nie saam nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
64
24.52
85
32.57
104
39.85
7
2.68
1
0.38
261
77.91
Bruin
11
22.92
11
22.92
24
50.00
1
2.08
1
2.08
48
14.33
Swart
6
28.57
10
47.62
5
23.81
0
0.00
0
0.00
21
6.27
Indier
2
50.00
1
25.00
1
25.00
0
0.00
0
0.00
4
1.19
Alle deelnemers
83
24.78
108
32.24
134
40.00
8
2.39
2
0.60
335
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.