Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:
Stelling of vraag om te evalueer: Ek het op skool by die volgende plek toegang tot 'n rekenaar gehad: Ho‰rskool.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ek het by hierdie plek toegang gehad tot 'n rekenaar op skool.
- Ek het nie by hierdie plek toegang gehad tot 'n rekenaar op skool nie.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
LenW | 25 | 43.86 | 32 | 56.14 | 57 |
17.01 |
NatW | 24 | 46.15 | 28 | 53.85 | 52 |
15.52 |
OpvK | 6 | 33.33 | 12 | 66.67 | 18 |
5.37 |
LenB | 7 | 35.00 | 13 | 65.00 | 20 |
5.97 |
Regt | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
2.09 |
Teol | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
1.79 |
EenB | 41 | 41.41 | 58 | 58.59 | 99 |
29.55 |
IngW | 22 | 59.46 | 15 | 40.54 | 37 |
11.04 |
GesW | 18 | 48.65 | 19 | 51.35 | 37 |
11.04 |
Alle deelnemers | 150 | 44.91 | 184 | 55.09 | 334 |
99.70 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.