Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Tot watter mate stem jy saam met die volgende stelling: "Ek het die vermo‰ om 'n gemiddeld van 60% of meer in elkeen van my vakke te kry?. (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Strongly disagree / Stem glad nie saam nie
  2. Disagree / Verskil
  3. Agree / Stem saam
  4. Strongly Agree / Stem heelhartig saam

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
6
2.30
12
4.60
155
59.39
88
33.72
261
77.91
Bruin
1
2.08
1
2.08
26
54.17
20
41.67
48
14.33
Swart
1
4.76
0
0.00
10
47.62
10
47.62
21
6.27
Indier
0
0.00
1
25.00
2
50.00
1
25.00
4
1.19
Alle deelnemers
8
2.39
14
4.18
194
57.91
119
35.52
335
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.