Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om sukses te behaal met my eie besigheid.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Essential / Noodsaaklik
  2. Very Important / Baie belangrik
  3. Somewhat important / Redelik belangrik
  4. Not important / Onbelangrik

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
152
26.90
243
43.01
112
19.82
58
10.27
565
71.61
Bruin
31
19.87
56
35.90
37
23.72
32
20.51
156
19.77
Swart
2
10.00
10
50.00
5
25.00
3
15.00
20
2.53
Indier
5
14.29
16
45.71
9
25.71
5
14.29
35
4.44
Alle deelnemers
191
24.39
326
41.63
165
21.07
101
12.90
783
99.24

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.