Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardighied. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hˆ. Om probleme raak te sien en op te los.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Highest 10% / Hoogste 10%
- Above average / Bogemiddeld
- Average / Gemiddeld
- Below average / Ondergemiddeld
- Lowest 10% / Laagste 10%
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 92 | 10.45 | 440 | 50.00 | 331 | 37.61 | 14 | 1.59 | 3 | 0.34 | 880 |
55.59 |
Manlik | 127 | 18.46 | 375 | 54.51 | 179 | 26.02 | 6 | 0.87 | 1 | 0.15 | 688 |
43.46 |
Alle deelnemers | 220 | 13.97 | 819 | 52.00 | 512 | 32.51 | 20 | 1.27 | 4 | 0.25 | 1575 |
99.49 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.