Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. My onderwysers/voorligtingonderwyser by die skool het my aangemoedig om te kom.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
277
23.82
886
76.18
1163
73.47
Bruin
81
26.05
230
73.95
311
19.65
Swart
23
26.74
63
73.26
86
5.43
Indier
5
31.25
11
68.75
16
1.01
Alle deelnemers
387
24.45
1196
75.55
1583
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.