Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Hoe sou jy jou rekenaarvaardighede beoordeel (bv. Word, Excel, Internet soektogte)?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Expert / Ekspert
- Intermediate (I think I know more than the average person but am no expert) / Intermedi?¦r (Ek dink ek weet meer as die gemiddelde persoon maar ek is nie ƒ??n ekspert nie.)
- Beginner (I only know the basics.) / Beginner (Ek ken net die basiese.)
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 105 | 9.04 | 800 | 68.85 | 257 | 22.12 | 1162 |
73.40 |
Bruin | 19 | 6.13 | 195 | 62.90 | 96 | 30.97 | 310 |
19.58 |
Swart | 7 | 8.33 | 52 | 61.90 | 25 | 29.76 | 84 |
5.31 |
Indier | 0 | 0.00 | 13 | 81.25 | 3 | 18.75 | 16 |
1.01 |
Alle deelnemers | 132 | 8.36 | 1064 | 67.38 | 383 | 24.26 | 1579 |
99.75 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.