Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om tyd beter aan te wend.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Fakulteit
% van Totaal
LenW
92
45.77
78
38.81
22
10.95
9
4.48
201
12.70
NatW
83
40.69
79
38.73
35
17.16
7
3.43
204
12.89
OpvK
13
32.50
19
47.50
5
12.50
3
7.50
40
2.53
LenB
26
41.27
26
41.27
5
7.94
6
9.52
63
3.98
Regt
19
48.72
18
46.15
2
5.13
0
0.00
39
2.46
Teol
2
40.00
2
40.00
1
20.00
0
0.00
5
0.32
EenB
195
36.45
212
39.63
98
18.32
30
5.61
535
33.80
IngW
106
36.43
135
46.39
39
13.40
11
3.78
291
18.38
GesW
90
49.45
62
34.07
22
12.09
8
4.40
182
11.50
Alle deelnemers
630
40.20
634
40.46
229
14.61
74
4.72
1567
98.99

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.