Getal en persentasie response per opsie en per matriekprestasievlak tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Ander redes wat belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom? Spesifiseer asseblief.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, dit was belangrik
- Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie
Studente met verskillende matriekprestasies
het soos volg reageer:
Matriekprestasievlak |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per prestasievlak |
% van Totaal |
Meer as 100 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.11 |
Tussen 90 & 100 | 4 | 28.57 | 10 | 71.43 | 14 |
1.52 |
Tussen 80 & 90 | 21 | 23.86 | 67 | 76.14 | 88 |
9.57 |
Tussen 70 & 80 | 94 | 22.07 | 332 | 77.93 | 426 |
46.30 |
Tussen 60 & 70 | 84 | 25.38 | 247 | 74.62 | 331 |
35.98 |
Tussen 50 & 60 | 15 | 33.33 | 30 | 66.67 | 45 |
4.89 |
Tussen 40 & 50 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.11 |
Minder as 40 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Onbekend | 3 | 21.43 | 11 | 78.57 | 14 |
1.52 |
Alle deelnemers | 222 | 24.13 | 698 | 75.87 | 920 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per matriekprestasievlak
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.