Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Ek wil myself as professionele persoon bekwaam.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
340
70.83
140
29.17
480
52.17
Manlik
312
71.23
126
28.77
438
47.61
Alle deelnemers
654
71.09
266
28.91
920
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.