Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel het jy gedurende jou laaste skooljaar gelees en geskryf? Aantal boeke (nie voorgeskewe nie) in vrye tyd gelees vir persoonlike genot of akademiese verryking?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 20+
  2. 11-20
  3. 5-10
  4. 1-4
  5. None

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
59
12.39
66
13.87
146
30.67
179
37.61
26
5.46
476
51.74
Manlik
23
5.28
42
9.63
92
21.10
220
50.46
59
13.53
436
47.39
Alle deelnemers
82
8.97
108
11.82
239
26.15
400
43.76
85
9.30
914
99.35

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.