Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die ho‰rskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het: Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Frequently / Dikwels
  2. Occasionally / Soms
  3. Not at all / Glad nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
682
79.49
162
18.88
14
1.63
858
93.26
Bruin
21
52.50
14
35.00
5
12.50
40
4.35
Swart
7
53.85
5
38.46
1
7.69
13
1.41
Indier
2
66.67
1
33.33
0
0.00
3
0.33
Alle deelnemers
713
77.84
183
19.98
20
2.18
916
99.57

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.