Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Ek wil meer geld verdien in die toekoms.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
1112
42.61
1498
57.39
2610
77.96
Bruin
229
44.81
282
55.19
511
15.26
Swart
56
45.53
67
54.47
123
3.67
Indier
24
43.64
31
56.36
55
1.64
Alle deelnemers
1441
43.05
1906
56.95
3347
99.97

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.