Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. Die kulturele ingesteldheid van die instelling het my aangetrek.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
729
27.93
1881
72.07
2610
77.96
Bruin
158
30.92
353
69.08
511
15.26
Swart
40
32.52
83
67.48
123
3.67
Indier
16
29.09
39
70.91
55
1.64
Alle deelnemers
958
28.62
2389
71.38
3347
99.97

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.