Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Dui aan of die volgende rede belangrik was in jou besluit om na hierdie spesifieke universiteit te kom. My familielede wou hˆ dat ek hierheen kom.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, dit was belangrik
  2. Nee, dit was nie 'n belangrike rede nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
1124
43.07
1486
56.93
2610
77.96
Bruin
211
41.29
300
58.71
511
15.26
Swart
38
30.89
85
69.11
123
3.67
Indier
23
41.82
32
58.18
55
1.64
Alle deelnemers
1416
42.31
1931
57.69
3347
99.97

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.