Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoe sou jy jou rekenaarvaardighede beoordeel (bv. Word, Excel, Internet soektogte)?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Expert / Ekspert
  2. Intermediate (I think I know more than the average person but am no expert) / Intermedi?¦r (Ek dink ek weet meer as die gemiddelde persoon maar ek is nie ƒ??n ekspert nie.)
  3. Beginner (I only know the basics.) / Beginner (Ek ken net die basiese.)

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
286
10.97
1827
70.11
493
18.92
2606
77.84
Bruin
32
6.29
327
64.24
150
29.47
509
15.20
Swart
9
7.50
79
65.83
32
26.67
120
3.58
Indier
3
5.45
40
72.73
12
21.82
55
1.64
Alle deelnemers
338
10.13
2297
68.88
700
20.99
3335
99.61

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.